DIE Kimberley-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n sewe jaar tronkstraf opgelê aan ’n 23-jarige man. Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die t ...
PRES. Cyril Ramaphosa het ’n gebalanseerde staatsrede gelewer, maar hy het versuim om plaaswerkerskwessies aan te spreek. Dis die gevoel van Billy Claassen, ’n plaaswerkersregte aktivis en die uitvoer ...
“ONS sal nie geboelie word, nie.” Met dié woorde het pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand tydens sy staatsrede, ’n duidelike boodskap aan die internasionale gemeenskap gestuur.
“EK WOU net spoed verminder vir die voetoorgang, toe voel ek die brakes fail. Ek moes toe kies tussen die robot en klomp karre, of die sypaadjie en skooldraad!” So het John Matthyse Woensdagoggend aan ...