Christel het namens die groot familie haar dankbaarheid uitgespreek vir die hartlike ontvangs wat hul kinders ontvang het.
HULLE weet dalk nie wat ons weet nie, maar ons weet nou wat Dricus du Plessis weet: dat sy dae as batchelor iets van die verlede is. Die liefde het vir Dricus ’n uitklophou gegee en gedurende sy 31ste ...
Roelf van Jaarsveld, hier in die Laeveld alombekend as Roelfie, sal op Saterdag, 1 Februarie, 80 kersies op sy verjaardagkoek ...
’N GRAAD-1 leerder by De Heide Primêre Skool in Bredasdorp het genadiglik ’n val oorleef toe hy van die eerste vloer van die skool gespring het.Die sesjarige kind het gelukkig geen ernstige beserings ...