Die Sparki Konsert 2025 op 27 Januarie het beslis nie teleurgestel nie!
Dit was ‘n ander storie vir hul ouers. Terwyl WITBANK NUUS op Woensdag, 15 Januarie, ingeloer het om die oomblik vas te vang, was dit duidelik dat mammas en pappas sukkel om trane terug te hou.
Barker het gesê: “Laat ek absoluut duidelik wees: dit is nie ’n persoonlike aanval op Furness nie, maar dit is ’n direkte uitdaging vir die DA se blatante dubbele standaarde en verontagsaming van ...
Jean le Roux, ’n ouduitgewer van Hermanus Times, het diep spore in die mediabedryf gelaat. Dit is duidelik uit die talle boodskappe van medelye wat sedert sy sterfte Dinsdag 7 Januarie ingestroom het.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.